Posts

South Africa: US Woordfees 2017

Ook die Vlaamse dirigent Rik Ghesquière is, danksy sy betrokkenheid by die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees en die Gauteng Filharmoniese Orkes in Pretoria, geen vreemdeling vir Suid-Afrika nie. Vanjaar het hy opgetree saam met die US Simfoniese Blaasensemble (USSBE), Paarl Primêre Seunskoolkoor, Rietenbosch Primêr Skoolkoor en ERUB Kinderkoor, asook Petrus du Preez (verteller) en studente van die US se drama- en musiekdepartemente as akteurs in die produksie Eendag lank gelede, deur een van die mees gerekende Vlaamse komponiste, Jan van der Roost.

Die knop in my keel wou nie wyk nie, veral omdat ek besef het hoeveel werk in hierdie produksie ingegaan het

http://www.litnet.co.za/us-woordfees-2017-wys-ons-die-lae-lande-woord-en-klank/