Trompette vir blinde en minder bevoorregte kinders in Suid-Afrika
Ek was dikwels ‘n gas in Suid-Afrika en het geleidelik begin om die land van binne af te ontdek. Suid-Afrika is ‘n land met groot uitdagings, maar ook met fantastiese geleenthede, ‘n land met groot kontraste, ‘n land waar ons taal gepraat word, ‘n land met historiese bande met ons kultuur… Ek sou hierdie land […]